Register now to get a 100% discount on our professional package. T&C's apply!! learn more
Painting by Zelna Fourie
Description
Verified
‘n Kosbare oomblik in tyd. Ek het een somersdag opgekyk vanuit my venster in Seepunt Voor my het die mooiste prentjie afgespeel. Buite op Sunset Beach het die see geblink en ‘n ma en haar kinders was besig om skulpe te soek. Daar was soveel skoonheid en okskuld in hul samesyn dat ek dit wou vasvang. Ek het my eie kinderdae onthou en hoe ek saam met my ma na die perfekte silwer perlemoen skulp gesoek het. Die “magic” van kindwees le in die eenvoud. Dit is onopgesmuk en vrolik soos somer. Ek herinner myself altyd om soos somer te bly al is ek nou groot.
Medium: Oil paint | Size: 600 x 450mm | Artist: Zelna Fourie
Painting
Location
-
My LocationPaarl Girls' High
Details
Features
Limited Edition
Recommended For You
0